|
Re: Afrikaans MSword spell toetser [boodskap #13283 is 'n antwoord op boodskap #13282] |
Sat, 14 March 1998 00:00 |
Nico Snyman
Boodskappe: 13 Geregistreer: November 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hi Kenton
Die Potchefstroomse Universiteit het een geskryf. E-mail vir Rika Niewoudt
by IT...@puknet.puk.ac.za. Die een wat jy in die winkels koop werk nie, jy
moet 'n nuwe een by haar kry.
|
|
|
Re: Afrikaans MSword spell toetser [boodskap #13284 is 'n antwoord op boodskap #13282] |
Sat, 14 March 1998 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 14 Mar 1998 14:31:23 +0200, "Nico Snyman" wrote:
<<>Die Potchefstroomse Universiteit het een geskryf. E-mail vir Rika Niewoudt
> by IT...@puknet.puk.ac.za. Die een wat jy in die winkels koop werk nie, jy
> moet 'n nuwe een by haar kry.>>
Daar is 'n manier om die eerste weergawe te laat werk - volgens die
Potch- mense - maar dis baie moeite.
Jy moet glo na controll panel to gaan en daar keyboard 2 kliek, Kies
dan "language" en dab "add". Kies dan Afrkaans en se dit moet op die
start bar. controll bar - wat ookal, die bar onder aan die skerm -
vertoon word.
Wanneer die Afrikaanse dokument op is in Word, 2 kliek op die taal
icon om die start bar en kies Afrikaans.
Highlight die hele teks wat gecheck moet word en kies dat Afrikaans as
die taal in die pull down menu. Dan werk dit glo.
Die nuwe weergawe is blykbaar gefix.
Dis natuurlik vir Word.
Vir WordPerfect 8 gaan daar glo eersdaags 'n Afrikaanse spell checker
gratis op Corel se webblad geplaas word.
|
|
|