eed [boodskap #127073] |
Sun, 14 July 2019 18:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eed
Afbreking: eed
Selfstandige naamwoord: eed
Meervoud: ede
Betekenis:
• 'n Plegtige versekering dat mens die waarheid praat of 'n belofte sal nakom.
Gebruik:
• Emigrante moet 'n eed van getrouheid aflê.
Homofoon:
• eet (voedsel inneem)
Verwant:
• sweer
• beloof
• belofte
• gelofte
Vertaling:
Engels: oath
Nederlands: eed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|