Leksikograaf Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
daaraan
Afbreking: daar•aan
Samestelling: daar (v.nw.) + aan (voors.)
Voornaamwoord: daaraan
Betekenis:
• Aan iets of iemand; aan dit; aan die.
Gebruik:
• Daar is niks buitengewoon daaraan nie.
• Jy sal daaraan moet dink om 'n ekstra kamer aan te bou.
• Neem jou motorvoertuig na 'n motorhawe sodat 'n motorwerktuigkundige daaraan kan werk.
• Ja, as ek daaraan dink, is ek glad verslae, en verskrikking gryp my vlees aan. [Job 21:6]