Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sat
sat [boodskap #127067] Sun, 14 July 2019 08:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21101
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sat
Afbreking: sat



Byvoeglike naamwoord: sat
Vergrotende trap: satter
Oortreffende trap: satste

Betekenis:
• Meer as versadig; vol; dik geëet of gedrink.
• Moeg; genoeg daarvan gehad.

Gebruik:
• Ons het ons sat geëet.
• Ek is nou sat gesukkel.

Spreekwoord:
• Siek en sat. [Erg moeg vir iets.]

Vertaling:
Engels: satiated, tired, sick
Nederlands: zat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oomblik
Volgende onderwerp: hande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 17:09:08 UTC 2025