Leksikograaf Boodskappe: 24903 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verduidelik
Afbreking: ver•dui•de•lik
Werkwoord: verduidelik
Verlede tyd: het verduidelik
Teenwoordige deelwoord: verduidelikend, verduidelikende
Betekenis:
• Om iemand te help om iets te verstaan; iets duideliker maak; 'n verklaring bied.
Gebruik:
• Verduidelik asseblief vir my wat hier aangaan.
• Hulle het baie om te verduidelik.
• Daar is baie teorieë wat probeer verduidelik waarom mense mites vertel en glo.
Afgelei:
• verduideliking
Vertaling:
Engels: to explain, elucidate, illustrate
Nederlands: verduidelijken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.