|
Re: AK47 aanval op aarbeiplaas Stellenbosh [boodskap #11005 is 'n antwoord op boodskap #10979] |
Fri, 10 October 1997 00:00 |
Gideon
Boodskappe: 194 Geregistreer: January 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, ek weet nie van so iets nie. Ek weet wel van die vrou wat doodgeskiet
is by die padstal net buite S-bos. Maar sy is geskiet met 'n pistool wat
vroeer daardie dag in S-bos gesteel is. Haar man is nou besig met 'n
ernstige veldtog om die doodstraf weer terug te bring. Hy praat omtrent
elke dag by 'n Boerevereniging of so 'n plek. Jy sien die boere is nou
gatvol. Daar is vanmore weer 'n boer vermoor op sy plaas in die Vrystaat.
-Gideon-
rana wrote in article
...
>
> Enige nuus? Of is dit nou ou nuus, dat ek mosterd na die maal is?
> --
> rana
>
|
|
|
Re: AK47 aanval op aarbeiplaas Stellenbosh [boodskap #11009 is 'n antwoord op boodskap #10979] |
Sat, 11 October 1997 00:00 |
Hein van Wyk
Boodskappe: 41 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ja nee ek dink ons almal is al gatvol vir al die misdaad! Bring tog net die
doodstraf terug???
Mooi gese Gideon!
Hein van Wyk/Port Elizabeth
E-Pos: he...@hinet.co.za
Gideon van Zyl wrote in article
...
> Nee, ek weet nie van so iets nie. Ek weet wel van die vrou wat doodgeskiet
> is by die padstal net buite S-bos. Maar sy is geskiet met 'n pistool wat
> vroeer daardie dag in S-bos gesteel is. Haar man is nou besig met 'n
> ernstige veldtog om die doodstraf weer terug te bring. Hy praat omtrent
> elke dag by 'n Boerevereniging of so 'n plek. Jy sien die boere is nou
> gatvol. Daar is vanmore weer 'n boer vermoor op sy plaas in die Vrystaat.
>
>
> -Gideon-
>
> rana wrote in article
> ...
>>
>> Enige nuus? Of is dit nou ou nuus, dat ek mosterd na die maal is?
>> --
>> rana
>>
>
|
|
|
Re: AK47 aanval op aarbeiplaas Stellenbosh [boodskap #11024 is 'n antwoord op boodskap #10979] |
Mon, 13 October 1997 00:00 |
Kobus Louwrens
Boodskappe: 1 Geregistreer: October 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kan iemand my sê hoe 'n wet wat teregstellings wettig meer moordenaars en
verkragters gevang en skuldig bevind gaan kry. Die enigste oplossing vir
misdaad is tog om die misdadigers vas te trek, of hoe?
En hoe gaan so 'n wet en selfs 'n lekker openbare teregstelling nou en dan
(van die enkele donders wat wel gevang word) as afskrikmiddel dien terwyl
misdadigers weet die kanse dat hulle aan die pen sal ry is maar skraal.
Ons moet eers wetstoepassing regruk en daarna besluit of dit nodig is dat
die staat ook soos die res moet begin moor (en ons lewe nog minder werd
maak).
IMHO
Hein van Wyk wrote in article
...
> Ja nee ek dink ons almal is al gatvol vir al die misdaad! Bring tog net die
> doodstraf terug???
>
> Mooi gese Gideon!
> Hein van Wyk/Port Elizabeth
> E-Pos: he...@hinet.co.za
|
|
|
|
Re: AK47 aanval op aarbeiplaas Stellenbosh [boodskap #11045 is 'n antwoord op boodskap #10979] |
Fri, 17 October 1997 00:00 |
Key Bored
Boodskappe: 84 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
ferd...@icon.co.za (Koos) wrote:
> Wat gaan dit help as die oortreders nie gevang word nie?!
There you go again. Someone proposes something practical and you have
to go and be a bleeding heart liberal. Shym tog.
A
|
|
|