star [boodskap #127060] |
Sun, 14 July 2019 07:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
star
Afbreking: star
Byvoeglike naamwoord: star
Attributief: starre
Partitief: stars
Betekenis:
• Styf en onbuigsaam; strak; verstyf.
Gebruik:
• Hy het hom star teen die verandering verset.
• Sy hou my met 'n starre blik dop.
• Daar is iets stars aan sy gesigsuitdrukking.
Afgelei:
• starheid
Vertaling:
Engels: stiff, fixed
Nederlands: star
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|