Betekenis:
• Verwys na die groep wat reeds genoem is.
Gebruik:
• Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef. [II Korinthiërs 13:5]
• As julle julself ken sal julle verstaan dat julle kinders van die lewende Vader is.
Sinoniem:
• julleself
Vertaling:
Engels: yourselves
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.