hulleself [boodskap #127048] |
Sat, 13 July 2019 12:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hulleself
Afbreking: hulle•self
Samestelling: hulle + self
Wederkerende voornaamwoord: hulleself
Betekenis:
• Verwys na die groep wat reeds genoem is.
Gebruik:
• Hulle het hulleself in Pretoria gevestig.
• 'n Bende wat hulleself as polisiebeamptes voordoen teiken die voorstede.
Sinoniem:
• hulself
Vertaling:
Engels: themselves
Nederlands: zichzelf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|