Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onsself
onsself [boodskap #127047] Sat, 13 July 2019 12:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onsself
Afbreking: ons•self
Samestelling: ons + self



Wederkerende voornaamwoord: onsself

Betekenis:
• Verwys na die ingeslote groep wat reeds genoem is.

Gebruik:
• Ons moet onsself teen die aanslae staal.
• Ons moet aan ander doen soos ons aan onsself gedoen wil hê.

Vertaling:
Engels: ourselves
Nederlands: onszelf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ditself
Volgende onderwerp: hulleself
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 17:41:45 UTC 2024