Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jouself
jouself [boodskap #127042] Sat, 13 July 2019 12:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21101
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
jouself
Afbreking: jou•self
Samestelling: jou + self



Wederkerende voornaamwoord: jouself

Betekenis:
• Die spreker verwys na die persoon wat aangespreek word, iemand wat hy ken.

Gebruik:
• Pasop dat jy jouself nie beseer nie.
• Jy is oud genoeg om vir jouself te dink.

Vertaling:
Engels: yourself
Nederlands: jezelf

Nota:
• "Jouself" word net met toevallig-wederkerende werkwoorde gebruik.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelees
Volgende onderwerp: myself
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 17:06:26 UTC 2025