Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE
'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26609 is 'n antwoord op boodskap #26610] Di, 21 September 1999 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE

Ongerymdhede dring die dag binne
my shrink (soos my heiland) hoor my nie
my vriende versaak my
misverstande tussen my en haar
word woedende stiltes
die natuurskoon bedreig my
die oseaan woed 'n springgety
en 'n skip sukkel om oor die einder te verdwyn
en die here weet:
ek kan nie eers meer 'n fokken vers fabriseer nie
dus wag ek, geduldig,
voel die vesels van die vers
laat die dices weer val
draai die rymwoordeboek, speel Russian Roulet
ongerymdhede in 'n vrye vers
praat van dae gevul met stiltes
my vriende en my shrink begryp nie meer
misverstande tussen my en haar stapel op
soos onbetaalde rekeninge
die natuurskoon pas nie in nie (dis geen natuurvers)
en 'n skip sukkel om oor die einder
van die vers te verdwyn
en die oseaan bly immer magtig, wydgestrek.
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26610 is 'n antwoord op boodskap #26609] Di, 21 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek is 'n praktiserende seksis ; seks is lekker !

>
> Ek is nie 'n praktiserende seksis nie.)
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26611 is 'n antwoord op boodskap #26610] Di, 21 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die probleem is dat hier te minvan ons op die NG is......wat dink
julle ?

Ons baklei net om iets te om oor te praat.

Francois
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26612 is 'n antwoord op boodskap #26610] Di, 21 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Sep 1999 14:10:13 GMT, @sympatico.ca wrote:
|
|Seksis. Waarom moet 'n vroumens altyd sokkies brei?
|
Want dis wat vroumense doen. Hulle brei. En klets.

(Leswin: moet nou net nie weer stress nie! Bostaande is geskryf net om Gloudina
maar bietjie te treiter. Ek wil nog met haar die hele seksisme debat voer. Op
ernstige en minder ernstige platvorm.
Ek is nie 'n praktiserende seksis nie.)
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26613 is 'n antwoord op boodskap #26610] Di, 21 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek werk fleksie tyd !

En het die dag afgevat om met julle te kuier.......nee eintlikom tyd saam
met my vrou deur te bring, geld is nie alles nie, maar geld wat stom is maak
reg wat krom is.

Kan jy nie brei ? Ek kan brei rrrrrrrrrrrrr !

>
> Seksis. Waarom moet 'n vroumens altyd sokkies brei?

Hoe het jy geweet ek is mal oor seks ?
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26614 is 'n antwoord op boodskap #26610] Di, 21 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Johan wrote:

> (Leswin: moet nou net nie weer stress nie! Bostaande is geskryf net om Gloudina
> maar bietjie te treiter. Ek wil nog met haar die hele seksisme debat voer. Op
> ernstige en minder ernstige platvorm.
> Ek is nie 'n praktiserende seksis nie.)

Johan, as mense op hierdie nuusgroep nou vir mens moet vertel watter karaktertrek
uitstaan uit jou plasings, sal hulle seker soos een man antwoord: hy klets. Hy klets

oor alles en nog wat. Hy het opinies oor alles en nog wat. Dus is jy, hopelik 'n
man,
(dis hoe jy jou voorgee) besig met dieselfde ding waarvan jy vroumense beskuldig.
Ek waag dit om te verklaar: mans klets meer as vroumense.

Ek wag ook nog vir jou analise van Joan Hambidge se gedig wat ek spesiaal vir
jou geplaas het. Kan jy vir my vertel wat jy daarvan dink. En of jy dink sy 'n beter

of slegter digter as Jean-Pierre Naude is.

Gloudina
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26615 is 'n antwoord op boodskap #26610] Di, 21 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jy het seker baie spaar tyd.....dink jy nie dit is tyd om te begin sokkies
brei vir die winter nie.

@sympatico.ca wrote in message
...
'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE

Ongerymdhede dring die dag binne
my shrink (soos my heiland) hoor my nie
my vriende versaak my
misverstande tussen my en haar
word woedende stiltes
die natuurskoon bedreig my
die oseaan woed 'n springgety
en 'n skip sukkel om oor die einder te verdwyn
en die here weet:
ek kan nie eers meer 'n fokken vers fabriseer nie
dus wag ek, geduldig,
voel die vesels van die vers
laat die dices weer val
draai die rymwoordeboek, speel Russian Roulet
ongerymdhede in 'n vrye vers
praat van dae gevul met stiltes
my vriende en my shrink begryp nie meer
misverstande tussen my en haar stapel op
soos onbetaalde rekeninge
die natuurskoon pas nie in nie (dis geen natuurvers)
en 'n skip sukkel om oor die einder
van die vers te verdwyn
en die oseaan bly immer magtig, wydgestrek.
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26616 is 'n antwoord op boodskap #26610] Di, 21 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Francois de Wet wrote:

> Jy het seker baie spaar tyd.....dink jy nie dit is tyd om te begin sokkies
> brei vir die winter nie.
>
>
>

Seksis. Waarom moet 'n vroumens altyd sokkies brei?

En jy moet seker op company time op hierdie nuusgroep sit
en plaas, as jy gedurende die week wel 'n day job het. (Net
soos Johan en Leendert.) Ek is gelukkig my eie baas.

Gloudina
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26697 is 'n antwoord op boodskap #26610] Wo, 22 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Sep 1999 16:21:26 GMT, @sympatico.ca wrote:
|Ek waag dit om te verklaar: mans klets meer as vroumense.

Hoe sal jy weet - vroumense het mos nie gesonde verstand nie - net
emosies en intoe-isie....
|
|Ek wag ook nog vir jou analise van Joan Hambidge se gedig wat ek spesiaal vir
|jou geplaas het. Kan jy vir my vertel wat jy daarvan dink. En of jy dink sy 'n beter
||of slegter digter as Jean-Pierre Naude is.

Ek het gesien dat jy weet met opset 'n gedig geplaas het waarin sy kru
taal gebruik. Plaas 'n ander een en ek sal met groot graagte 'n gek
van myself probeer maak deur 'n gedig vir jou "te analiseer". Ek
verkies om net te sê of ek daarvan hou of nie, maar ek sien jy byt
soos 'n pitbul.

Ek gaan nie twee digters met mekaar vergelyk nie - gee vir my twee
gedigte en ek sal vir jou sê watter een ek die meeste van hou.
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26698 is 'n antwoord op boodskap #26610] Wo, 22 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Haai tônie Gloudina,

Hierdie storie van tônie me'rie gedigte is nou heel nuuts:

Ek is nie 'n gedigte-kenner nie, en laat my ook nie uit vir 'n taal kenner/
taalkundige nie.
Het net te veel by ou Piet de Beer op Villiersdorp se Laerskool de Villiers
Graaff met sy breë plat bouplak kennis gemaak om OOIT te vergeet dat
Afrikaans lewend is.
Ek geniet nogal die gedigte ontleed stories, want soos daar tereg al gesê
is, word daar soms 'n hele klomp snert in gedigte "gelees" wat glad nie eers
deur die skrywer daarvan "geskryf" is nie.
Uit my eenvoud (het nie tale geswot nie) geniet ek my taal baie, en dink ek
nog steeds die meisie van my is tops.
Doe zoo voort!
...sob eippo syhT
Ag askuus mense, ek is maar partykeer nes die ng: agterstevoorom

@sympatico.ca wrote in message
> Johan, as mense op hierdie nuusgroep nou vir mens moet vertel watter karaktertrek
> uitstaan uit jou plasings, sal hulle seker soos een man antwoord: hy klets.
Hy klets oor alles en nog wat. Hy het opinies oor alles en nog wat. Dus is
jy, hopelik 'n
> man,
> (dis hoe jy jou voorgee) besig met dieselfde ding waarvan jy vroumense beskuldig.
> Ek waag dit om te verklaar: mans klets meer as vroumense.
>
> Ek wag ook nog vir jou analise van Joan Hambidge se gedig wat ek spesiaal vir
> jou geplaas het. Kan jy vir my vertel wat jy daarvan dink. En of jy dink sy 'n beter
>
> of slegter digter as Jean-Pierre Naude is.
>
> Gloudina
>
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26699 is 'n antwoord op boodskap #26610] Wo, 22 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

ProPacem wrote:

>> e...@dot.com (Johan)
>
>> Leswin, dis daardie "hoe oud is jy" one-liners wat jy uitgegooi het, wat
>> sonder
>> 'n meegaande stemtoon, op BAIE verskillende maniere interpreteer kan word...
>> As ek nie geweet het jy is getroud nie, sou ek ook gewonder het..
>
> Ek verstaan nie mooi nie. Die "hoe oud is jy?" lyn was 'n sarkastiese reaksie
> op wat ek gesien het as 'n reeks infantiele reaksies deur die de wet outjie.

Wel Leswin, ek dink Johan wil impliseer dat, as hy nie weet jy getroud is nie,hy
sou gedink het jy gebruik die line wat homofobiese mense aan gays toe-
skryf. Snaaks hoe vinnig sulke opmerkings opkom by kerkgaande mense
wat 'n gedig veroordeel omdat dit sogenaamde "slegte" woorde in het.
Snaaks ook dat ek kan onthou dat Johan sulke "slegte" woorde al in sy
postings gebruik het. Maar dit na daarnatoe.

Gloudina
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26700 is 'n antwoord op boodskap #26610] Wo, 22 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Francois de Wet"

> Kan jy nie brei ? Ek kan brei rrrrrrrrrrrrr !
>

Hoe oud is jy?
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26701 is 'n antwoord op boodskap #26610] Wo, 22 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 Sep 1999 03:50:52 GMT, @sympatico.ca wrote:
|Jy het die twee gedigte. Jean-Pierre Naude s'n en Joan Hambidge s'n.Verte=
|l vir my watter
|een die betere een is, en hoekom.
|
Nee, is jou bril vuil of is jy nou net moedswillig. Plaas vir my twee
gedigte SONDER kru taal in, dan lees jy weer my vorige plasing....
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26702 is 'n antwoord op boodskap #26610] Wo, 22 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Francois de Wet" franc...@debis.co.za

> Ek is 'n praktiserende seksis ; seks is lekker !

Hoe oud is jy?
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26703 is 'n antwoord op boodskap #26610] Wo, 22 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
CromagnonPacMan wrote in message
...
>
> Hoe oud is jy?

Wat is jou regte naam ?

Waar bly jy ?

Watter kleur is jou oe / hare ?

Jy laat die NG klink soos 'n "chatroom" vir tieners.
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26704 is 'n antwoord op boodskap #26610] Wo, 22 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Francois de Wet"

> Jy laat die NG klink soos 'n "chatroom" vir tieners.

Ek raai jou aan om my bydraes op hierdie nuusgroep (wat oor verskeie jare
strek) in die argiewe op te soek (of om bietjie langer rond te hang) alvorens
jy die bostaande opmerking maak. Dis duidelik dat jy my (en/of dan my bydraes)
nie goed genoeg ken nie omrede jy maar taamlik onlangs hier begin deelneem het.
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26705 is 'n antwoord op boodskap #26610] Wo, 22 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Sep 1999 18:57:13 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:

| Dis duidelik dat jy my (en/of dan my bydraes)
|nie goed genoeg ken nie omrede jy maar taamlik onlangs hier begin deelneem het.
|
Leswin, dis daardie "hoe oud is jy" one-liners wat jy uitgegooi het, wat sonder
'n meegaande stemtoon, op BAIE verskillende maniere interpreteer kan word...
As ek nie geweet het jy is getroud nie, sou ek ook gewonder het....
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26706 is 'n antwoord op boodskap #26610] Wo, 22 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
ProPacMAN wrote in message ...
> Hoe oud is jy?

Te oud om jou 'n pedofiel te noem as jy te naby aan my staan.
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26707 is 'n antwoord op boodskap #26610] Wo, 22 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> e...@dot.com (Johan)

> Leswin, dis daardie "hoe oud is jy" one-liners wat jy uitgegooi het, wat
> sonder
> 'n meegaande stemtoon, op BAIE verskillende maniere interpreteer kan word...
> As ek nie geweet het jy is getroud nie, sou ek ook gewonder het..

Ek verstaan nie mooi nie. Die "hoe oud is jy?" lyn was 'n sarkastiese reaksie
op wat ek gesien het as 'n reeks infantiele reaksies deur die de wet outjie.
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26708 is 'n antwoord op boodskap #26610] Wo, 22 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Johan wrote:

> Ek het gesien dat jy weet met opset 'n gedig geplaas het waarin sy kru
> taal gebruik. Plaas 'n ander een en ek sal met groot graagte 'n gek
> van myself probeer maak deur 'n gedig vir jou "te analiseer". Ek
> verkies om net te sê of ek daarvan hou of nie, maar ek sien jy byt
> soos 'n pitbul.
>
> Ek gaan nie twee digters met mekaar vergelyk nie - gee vir my twee
> gedigte en ek sal vir jou sê watter een ek die meeste van hou.

Jy het die twee gedigte. Jean-Pierre Naude s'n en Joan Hambidge s'n.Vertel vir my watter
een die betere een is, en hoekom.

Gloudina
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26779 is 'n antwoord op boodskap #26610] Do, 23 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
grrrrrr, ek brei my eie sokkies. wel, oukei ek brei dit nie... maar ek stop
hulle darem.

skryf in boodskap news:37E79234.61014CE6@sympatico.ca...
> Francois de Wet wrote:

>> Jy het seker baie spaar tyd.....dink jy nie dit is tyd om te begin sokkies
>> brei vir die winter nie.

> Seksis. Waarom moet 'n vroumens altyd sokkies brei?

Jilll

--
NB : when I write here, I spell the way I speak,
but when I translate professionally, I write well.

Samuel Murray (translator and proofreader)
smu...@yebo.co.za, cc le...@geocities.com
http://www.afrikaner.co.za/termwerf/smurray.html
or try my personal page http://ey.to.hey.to/
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26780 is 'n antwoord op boodskap #26610] Do, 23 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Francois de Wet"

> De Wet is my regte van ek hou van dit ; en nie van die manier wat jy dit
> spel nie. Jy kan my maar 'n "outjie" noem, maar moenie my naam verkeerd
> skryf nie.

Hoe arrogant kan mens wees. Jy snou jouself die reg toe om my cromagnon,
pacman en wat nie nog te noem nie, maar krabbel omdat ek nie de wet
kapitaliseer nie. Het dit al by jou geregistreer, de wet, dat ek ook van my
sig, propacem, mag hou?
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26781 is 'n antwoord op boodskap #26610] Do, 23 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Pacman,

De Wet is my regte van ek hou van dit ; en nie van die manier wat jy dit
spel nie. Jy kan my maar 'n "outjie" noem, maar moenie my naam verkeerd
skryf nie.

Francois

ProPacem wrote in message ...
>> e...@dot.com (Johan)
>
>> Leswin, dis daardie "hoe oud is jy" one-liners wat jy uitgegooi het, wat
>> sonder
>> 'n meegaande stemtoon, op BAIE verskillende maniere interpreteer kan word...
>> As ek nie geweet het jy is getroud nie, sou ek ook gewonder het..
>
> Ek verstaan nie mooi nie. Die "hoe oud is jy?" lyn was 'n sarkastiese reaksie
> op wat ek gesien het as 'n reeks infantiele reaksies deur die de wet
outjie.
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26782 is 'n antwoord op boodskap #26610] Do, 23 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Homofobies ? Wie is homofobies ?

Ek het vir twee jaar van my lewe in gay Clubs ge DJ om vir my studies te
betaal, my gat is al meer geknyp as die "kat in die donker".

It was the best of times, it was the worst of times......

Francois

,hy
> sou gedink het jy gebruik die line wat homofobiese mense aan gays toe-
> skryf. .
>
> Gloudina
>
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26783 is 'n antwoord op boodskap #26610] Do, 23 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek is koud van die vrees en staan met my boude teen die koue
muur.........jis dit klink amper soos 'n Lucas Maree liedjie.

Francois

> |
> |Ek verstaan nie mooi nie. Die "hoe oud is jy?" lyn was 'n sarkastiese reaksie
> |op wat ek gesien het as 'n reeks infantiele reaksies deur die de wet outjie.
>
> Jy behoort teen dié tyd te weet sarkasme werk nie as jy dit sonder
> stemtoon sê of dit nie verduidelik nie. Hy dog sweerlik jy's agter sy
> lyf aan....
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26784 is 'n antwoord op boodskap #26610] Do, 23 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 Sep 1999 22:33:27 GMT, @sympatico.ca wrote:

Ek het probeer 'n misverstand tussen twee ander mense opklaar.

| Snaaks hoe vinnig sulke opmerkings opkom by kerkgaande mense
|wat 'n gedig veroordeel omdat dit sogenaamde "slegte" woorde in het.

Alles is vir jou snaaks - so dat dit nie meer vir my snaaks is nie.
Jy is soos 'n klein voorskoolse dogtertjie wat tong uitsteek vir die
buurkinders en jou redenasies niks beter nie.

Jy verongeluk elke ordentlike gesprek wat 'n mens hier probeer voer.
Jy laat altyd 'n slegte smaak in die mond.

As daar iemand hier is wat maar gerus hand in eie boesem moet steek,
is dit jy. Ek sien nie meer kans om jou sover te probeer kry om
basiese ordentlikheid te handhaaf nie - ek dink jy is maar so gemaak
en gelaatstaan. 'n Ou hippie met 'n kuber CB radio.....
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26785 is 'n antwoord op boodskap #26610] Do, 23 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Sep 1999 20:52:41 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:

|>e...@dot.com (Johan)
|
|>Leswin, dis daardie "hoe oud is jy" one-liners wat jy uitgegooi het, wat
|>sonder
|>'n meegaande stemtoon, op BAIE verskillende maniere interpreteer kan word...
|>As ek nie geweet het jy is getroud nie, sou ek ook gewonder het..
|
|Ek verstaan nie mooi nie. Die "hoe oud is jy?" lyn was 'n sarkastiese reaksie
|op wat ek gesien het as 'n reeks infantiele reaksies deur die de wet outjie.

Jy behoort teen dié tyd te weet sarkasme werk nie as jy dit sonder
stemtoon sê of dit nie verduidelik nie. Hy dog sweerlik jy's agter sy
lyf aan....
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26786 is 'n antwoord op boodskap #26610] Do, 23 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek hang nooit rond nie !

Moet ek jou respekteer op grond van die "feit' dat jy langer hier is as ek.
En wie gee jou die reg om persoonlike inligting van my te vra op die
Internet , jy weet reeds wie ek is.

My ma het my geleer om met vreemde mense te praat, maar ek weet wanneer om
my bek te hou.

Ek wil nie van jou sweets he^ nie......

Francois

ProPacem wrote in message ...
>> "Francois de Wet"
>
>> Jy laat die NG klink soos 'n "chatroom" vir tieners.
>
> Ek raai jou aan om my bydraes op hierdie nuusgroep (wat oor verskeie jare
> strek) in die argiewe op te soek (of om bietjie langer rond te hang) alvorens
> jy die bostaande opmerking maak. Dis duidelik dat jy my (en/of dan my bydraes)
> nie goed genoeg ken nie omrede jy maar taamlik onlangs hier begin deelneem het.
>
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26787 is 'n antwoord op boodskap #26610] Do, 23 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Francois de Wet"

> Homofobies ? Wie is homofobies ?
>
> Ek het vir twee jaar van my lewe in gay Clubs ge DJ om vir my studies te
> betaal, my gat is al meer geknyp as die "kat in die donker".
>

Wel, jy woon nou al, kom ek skat, dertig jaar met swartes en jy is nog steeds
'n rassis. Waarom sou dit anders wees met seksuele orientasie.
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26814 is 'n antwoord op boodskap #26610] Vr, 24 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
So waarvoor staan ProPacem ?

Francois

ProPacem wrote in message ...
>> "Francois de Wet"
>
>> De Wet is my regte van ek hou van dit ; en nie van die manier wat jy dit
>> spel nie. Jy kan my maar 'n "outjie" noem, maar moenie my naam verkeerd
>> skryf nie.
>
> Hoe arrogant kan mens wees. Jy snou jouself die reg toe om my cromagnon,
> pacman en wat nie nog te noem nie, maar krabbel omdat ek nie de wet
> kapitaliseer nie. Het dit al by jou geregistreer, de wet, dat ek ook van my
> sig, propacem, mag hou?
Re: 'n Gedig deur JOAN HAMBIDGE [boodskap #26815 is 'n antwoord op boodskap #26610] Vr, 24 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Smaak my jy judge my soos die mense wat my na 'n partytjie in toronto genooi
het. Baie fancy, heel aand noem almal my net "the south African" en wil net
politiek en rassisme praat...

Hulle nooi my 'n twede keer uit want ek was 'n interessante gas (token),
mevrou se ek kan maar twee vriende saambring......

Ek daag op saam met Adrian en Jules , almal is geskok want ek het twee
swart mense na hul partytjie gebring en hulle staan uit soos twee koue
nipples op 'n winters dag.

Hulle het my nie weer genooi nie want hulle kon nie meer op my pik met hulle
snedige verwysings nie.

Wie is jy om vir my te se ek is 'n rasis.

"I am not a rasist , I hate everybody equally !"

Francois

ProPacem wrote in message ...
>> "Francois de Wet"
>
>> Homofobies ? Wie is homofobies ?
>>
>> Ek het vir twee jaar van my lewe in gay Clubs ge DJ om vir my studies te
>> betaal, my gat is al meer geknyp as die "kat in die donker".
>>
>
> Wel, jy woon nou al, kom ek skat, dertig jaar met swartes en jy is nog steeds
> 'n rassis. Waarom sou dit anders wees met seksuele orientasie.
Vorige onderwerp: Gedigte....
Volgende onderwerp: Uit "Die Joernaal van Jorik" deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 00:55:01 MGT 2024