asof [boodskap #127037] |
Sat, 13 July 2019 08:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
asof
Afbreking: as•of
Samestelling: as + of
Voegwoord: asof
Betekenis:
• Soos wat; in vergelyking met iets anders.
Gebruik:
• Hy skree asof hy vermoor word.
• Sy maak asof die rook haar nie pla nie.
Spreekwoord:
• Sy lieg asof dit gedruk staan. [Leuens baie goed inmekaar vleg.]
Vertaling:
Engels: as if, as though, pretend
Nederlands: alsof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|