Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regtig
regtig [boodskap #127036] Sat, 13 July 2019 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
regtig
Afbreking: reg•tig




Bywoord: regtig

Betekenis:
• As iets is soos dit aangedui is.

Gebruik:
• Het jy regtig die toets gedop?
• Dis nie sommer 'n storie nie, dit het regtig gebeur.

Sinoniem:
• inderdaad
• werklik
• waarlik

Vertaling:
Engels: really, truly, indeed
Nederlands: echt, werkelijk

Nota:
• "Rêrig" is 'n informele vorm van regtig.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tant
Volgende onderwerp: asof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 18:20:31 UTC 2024