Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werklik
werklik [boodskap #127032] Sat, 13 July 2019 07:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
werklik
Afbreking: werk•lik




Byvoeglike naamwoord: werklik
Attributief: werklike

Betekenis:
• Regtig; dit wat bestaan en nie verbeel word nie.

Gebruik:
• Is dit werklik so erg?

Sinoniem:
• inderdaad
• regtig
• voorwaar
• waarlik
• waarlikwaar
• weliswaar
• wragtie
• wragtig

Antoniem:
• onwerklik

Afgelei:
• daadwerklik
• verwerklik
• werklikheid

Vertaling:
Engels: real, actual, true
Nederlands: werkelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moenie
Volgende onderwerp: vol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 17:40:42 UTC 2024