presies [boodskap #127029] |
Sat, 13 July 2019 06:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
presies
Afbreking: pre•sies
Uitspraak: /prəˈsis/
Byvoeglike naamwoord: presies
Vergrotende trap: presieser
Oortreffende trap: presiesste
Attributief: presiese
Betekenis:
• Heeltemal reg en noukeurig.
• Stiptelik (saam met 'n tydsaanduiding).
Gebruik:
• Julle moet nou presies maak soos wat ek sê.
• Die bus vertrek presies om 18:00.
Sinoniem:
• noukeurig
• akkuraat
Afgelei:
• presiesheid
Vertaling:
Engels: precise, exact, regular
Nederlands: precies
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|