Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afleivoor
afleivoor [boodskap #127028] Sat, 13 July 2019 06:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Afleivoor.
'n Afleivoor.
afleivoor
Afbreking: af•lei•voor
Samestelling: aflei + voor



Selfstandige naamwoord: afleivoor
Meervoud: afleivore
Verkleinwoord: afleivoortjie
Meervoud van verkleining: afleivoortjies

Betekenis:
• 'n Voor of sloot waarin 'n vloeistof soos water afgelei word.

Gebruik:
• Die fabriek se afvalwater loop deur die afleivoor in die rivier in.
• Stormwater moet deur 'n pyplyn of afleivoor weggevoer word om te keer dat dit laerliggende erwe oorspoel.

Sinoniem:
• afleidingskanaal
• akwaduk
• drein
• watergang

Vertaling:
Engels: aqueduct, wateway, drain
Latyn: aquaeductus
Nederlands: afleidingskanaal, aquaduct

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bestanddeel
Volgende onderwerp: presies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 17:33:52 UTC 2024