Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » orig
orig [boodskap #127025] Fri, 12 July 2019 20:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
orig
Afbreking: orig



Byvoeglike naamwoord: orig
Attributief: orige

Betekenis:
• Lastig wees; opdringerig; inmeng in wat jou nie aangaan nie.
• Dit wat oorgebly het; oorblywend; oorbodig.

Gebruik:
• Sy is orig. Moenie so orig wees nie.
• Gee die orige kos vir die hond.

Spreekwoord:
• Moenie jou orig hou nie. [Moenie jou met ander se sake bemoei nie.]

Sinoniem:
• bemoeisiek

Verwant:
• origheid

Vertaling:
Engels: meddlesome, intrusive; remaining
Nederlands: bemoeiziek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daaroor
Volgende onderwerp: vergeet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 17:52:24 UTC 2024