jammer [boodskap #127021] |
Fri, 12 July 2019 19:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jammer
Afbreking: jam•mer
Uitspraak: /jaɪ mer/
Byvoeglike naamwoord: jammer
Vergrotende trap: jammerder
Oortreffende trap: jammerste
Attributief: jammer
Intensief: doodjammer, hondjammer
Betekenis:
• Spyt oor wat gedoen of gesê is; berou toon.
Gebruik:
• Ek is verskriklik jammer dat ek so laat is.
Afgelei:
• jammerhartig
• jammering
• jammerlik
• jammerte
• jammervol
Vertaling:
Engels: sorry, pity, sympathetic, condolent
Nederlands: spijten
Tussenwerpsel: jammer
Betekenis:
• Druk spyt/berou uit.
Gebruik:
• Jammer, dit was ek wat jou toebroodjie geëet het.
Vertaling:
Engels: sorry, apologies
Nederlands: jammer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|