hersenskim [boodskap #127018] |
Thu, 11 July 2019 18:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hersenskim
Afbreking: her•sen•skim
Selfstandige naamwoord: hersenskim
Meervoud: hersenskimme
Betekenis:
• Iets wat net in iemand se verbeelding of gedagtes bestaan.
Gebruik:
• Sy planne om om die wêreld te reis het 'n hersenskim gebly.
Sinoniem:
• droombeeld
• illusie
• lugkasteel
• versinsel
Vertaling:
Engels: pipe dream, chimera, phantasm
Nederlands: hersenschim
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|