Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » als
als [boodskap #127016] Do, 11 Julie 2019 06:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Wilde-als
Wilde-als
als
Afbreking: als




Sametrekking: als

Betekenis:
• Verkorting van alles (v.nw.).

Gebruik:
Als loop weer verkeerd vandag.

Vertaling:
Engels: everything, all
Nederlands: alles


Selfstandige naamwoord: als
Meervoud: alse
Verkleinwoord: alsie
Meervoud van verkleining: alsies

Betekenis:
• (plantkunde) 'n Bitter geneeskragtige plant (soos bitterals, wilde-als en bitterhout) of aftreksel van so 'n plant.

Gebruik:
• Ons het als geplant.
• Die medisyne proe so bitter soos als.

Sinoniem:
• alsem

Vertaling:
Engels: wormwood
Nederlands: alsem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ooit
Volgende onderwerp: spook
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 19:58:24 MGT 2024