Leksikograaf Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klink
Afbreking: klink
Werkwoord: klink
Verlede tyd: het geklink
Teenwoordige deelwoord: kinkende
Betekenis:
• 'n Helder onderskeibare geluid maak of hoor.
• Die indruk van so 'n geluid as jy iets lees of hoor.
• 'n Klinknael plat slaan.
Gebruik:
• Kom ons klink 'n glasie daarop. Die kinders se stemme klink deur die skool se gange.
• Dit klink so. Volgens die koerant klink dit of die VSA vir Irak wil binneval.
• Hy klink die plate aan mekaar vas.
Vertaling:
Engels: to sound, ring, clink, tinkle
Nederlands: klinken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.