Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » amen
amen [boodskap #127012] Wo, 10 Julie 2019 20:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
amen
Afbreking: amen




Selfstandige naamwoord: amen
Meervoud: amens
Verkleinwoord: amentjie
Meervoud van verkleining: amentjies

Betekenis:
• Woord waarmee 'n gebed afgesluit word.

Gebruik:
• Die woord amen beteken: laat dit so wees.

Spreekwoord:
Amen sê op alles. [Alles goedkeur.]
• Daar kan jy amen op sê. [Daarmee kan jy volkome saamstem.]
• Hy praat van ewigheid tot amen. [Vervelend lank.]
• Iemand wat nie amen kan sê nie. [Iemand wat te lank praat.]
• Ja en amen sê op alles. [Met alles instem sonder om ooit 'n eie mening uit te spreek.]
• Ja en amen speel. [Iemand na die mond praat.]

Vertaling:
Engels: amen
Nederlands: amen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skof
Volgende onderwerp: klomp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 19:42:38 MGT 2024