Leksikograaf Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gas
Afbreking: gas
Uitspraak: /χɑs/
Selfstandige naamwoord: gas
Meervoud: gasse
Verkleinwoord: gassie
Meervoud van verkleining: gassies
Betekenis:
• 'n Stof in lugvorm, wat nie 'n vloeistof of vastestof is nie.
Gebruik:
• Suurstof 'n reuklose, smaaklose en kleurlose gas.
• In vergelyking met die vloeistof- en vastetoestand van materie het 'n gas 'n laer digtheid en viskositeit.