eintlik [boodskap #126987] |
Wed, 10 July 2019 07:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eintlik
Afbreking: eint•lik
Bywoord: eintlik
Betekenis:
• As ek daaraan dink; op die keper beskou.
• Regtig; werklik; in der waarheid; in werklikheid.
Gebruik:
• Dit het eintlik baie goed gegaan.
• Dit gaan nie eintlik goed met hom nie, maar hy is bang vir die dokter.
Vertaling:
Engels: actually, properly, really
Nederlands: eigenlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|