Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dinge
dinge [boodskap #126984] Tue, 09 July 2019 20:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dinge
Afbreking: dinge



Selfstandige naamwoord: ding
Meervoud: dinge
Verkleinwoord: dingetjie
Meervoud van verkleining: dingetjies

Betekenis:
• Meervoud van ding: voorwerpe of sake; voorvalle of gebeurtenisse.

Gebruik:
• Materiële besittings kan ons aandag aftrek van die belangrikste dinge in die lewe, die dinge wat geld nie kan koop nie.

Spreekwoord:
• Hy is vol dinge. [Hy is vol streke.]
• Hoe meer dae, hoe meer dinge. [Elke dag lewer nuwe vraagstukke.]
• Alle goeie dinge kom tot 'n einde. [Niks hou vir altyd nie.]
• Alle goeie dinge kom langsaam. ['n Mens moet lank wag vir iets wat die moeite werd is.]

Sinoniem:
• goeters

Vertaling:
Engels: stuff, things, matters, objects
Nederlands: dingen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ding
Volgende onderwerp: hoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 16:28:54 UTC 2024