Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » proboskis
proboskis [boodskap #126982] Tue, 09 July 2019 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Evolusie van die olifant: van proboskis (onder) tot volledige slurp (bo).
Evolusie van die olifant: van proboskis (onder) tot volledige slurp (bo).
proboskis
Afbreking: pro•bos•kis



Selfstandige naamwoord: proboskis
Meervoud: proboskisse
Verkleinwoord: proboskissie
Meervoud van verkleining: proboskissies

Betekenis:
• Aanhangsel aan die kop van 'n dier, tipies 'n verlengde neus (slurpagtige strktuur) of buisvormige monddele soos die suigslurp van sekere insekte.

Gebruik:
• 'n Voorouer van die olifant het 'n lang neusagtige struktuur gehad wat 'n proboskis genoem word en wat tot die slurp van die olifant geëvolueer het.

Sinoniem:
• steeksnuit
• roltong
• suigslurp
• suigsnoet
• suigorgaan
• suigspriet
• slurp

Afgelei:
• proboskisaap (neusaap)

Vertaling:
Engels: proboscis
Nederlands: proboscis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: natuurlik
Volgende onderwerp: ding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 17:24:45 UTC 2024