Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » groete
groete [boodskap #126978] Di., 09 Julie 2019 06:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24718
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
groete
Afbreking: groe•te



Selfstandige naamwoord: groete
Meervoud:

Betekenis:
• Goeie wens; heilwense as 'n gebaar beleefdheid tot iemand rig; boodskap dat jy aan iemand dink.

Gebruik:
• Stuur groete aan Mannetjies Roux.

Sinoniem:
• groetnis
• heilwense

Vertaling:
Engels: regards, greetings
Nederlands: groeten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoekom
Volgende onderwerp: niks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mrt. 31 06:42:16 UTC 2026