hoekom [boodskap #126977] |
Tue, 09 July 2019 06:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoekom
Afbreking: hoe•kom
Samestelling: hoe + kom
Uitspraak: /ˈɦu.kɔm/
Bywoord: hoekom
Betekenis:
• Vir watter rede? Vanweë welke oorsaak? Tot watter doel?
Gebruik:
• Hoekom is die hemel blou en die aarde rond?
Sinoniem:
• waarom
Vertaling:
Engels: why, how come, for what reason, wherefore
Nederlands: waarom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|