Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Andre Swatz
Andre Swatz [boodskap #32527 is 'n antwoord op boodskap #32528] Wo., 19 Julie 2000 00:00
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Volle Lid
Wie kan help? Ek wil net graag weet hoe en waar kan ek Andre Swatz kontak.
Ek wil net graag uitvind waar sal hy Desember optree.
Re: Andre Swatz [boodskap #32528 is 'n antwoord op boodskap #32527] Wo., 19 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2947
Geregistreer: Desember 2003
Senior Lid
Gaan na sy webpage by http://www.andreschwartz.co.za/ ek seker daarvan jy
sal iets daar kry oor sy optredes, en ook kontak nommers.

Elaine

Orcas skryf in boodskap news:3975729c$0$228@hades.is.co.za...
> Wie kan help? Ek wil net graag weet hoe en waar kan ek Andre Swatz kontak.
> Ek wil net graag uitvind waar sal hy Desember optree.
>
Vorige onderwerp: Hulp: SA musiek in London
Volgende onderwerp: Afrikaanse midiblad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 12 01:44:05 UTC 2026