dis [boodskap #126973] |
Mon, 08 July 2019 20:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dis
Afbreking: dis
Uitspraak: /dəs/
Sametrekking: dis
Betekenis:
• Kontraksie van "dit" (v.nw.) en "is" (ww.).
Gebruik:
• Dis seker en gewis.
• Dis nou vir jou 'n ding!
• Dis nou dit.
Vertaling:
Engels: this's, that's, it's
Nederlands: het is
Selfstandige naamwoord: dis
Meervoud: disse
Verkleinwoord: dissie
Meervoud van verkleining: dissies
Betekenis:
• (kookkuns) 'n Gereg; kos wat as deel van 'n maaltyd voorberei word of voorgesit is.
Gebruik:
• Die dis smaak heerlik, wat is jou geheim?
Vertaling:
Engels: dish
Nederlands: gerecht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|