miskien [boodskap #126966] |
Mon, 08 July 2019 07:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21089 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
miskien
Afbreking: mis•kien
Bywoord: miskien
Betekenis:
• Wat nie seker is nie, maar dalk kan gebeur. Dui aan dat daar 'n kans is dat die uitspraak waar kan wees.
Gebruik:
• Wie weet, miskien besluit Hy anders en is Hy julle genadig. [Joël 2:14]
• Miskien moet ek op die forum registreer en 'n bydrae lewer.
Sinoniem:
• altemit
• dalk
• moontlik
• straks
• vermoedelik
Antoniem:
• beslis
• definitief
Vertaling:
Engels: maybe, perhaps, perchance, possibly
Nederlands: misschien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|