Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koppelvlak
koppelvlak [boodskap #126962] Sun, 07 July 2019 19:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
koppelvlak
Afbreking: kop•pel•vlak
Samestelling: koppel + vlak
Uitspraak: /ˈkɔpəɫflɑk/



Selfstandige naamwoord: koppelvlak
Meervoud: koppelvlakke
Verkleinwoord: koppelvlakkie
Meervoud van verkleining: koppelvlakkies

Betekenis:
• (rekenaarwetenskap) Plek van waar 'n masjien of rekenaar beheer word; raakvlak vanwaar mense bevele aan masjiene en rekenaars verskaf om hul werking te beheer.

Gebruik:
• Die program het 'n gebruikersvriendelike grafiese koppelvlak.

Vertaling:
Engels: interface
Nederlands: koppelvlak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drakonies
Volgende onderwerp: breek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 18:01:24 UTC 2024