Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drakonies
drakonies [boodskap #126961] So, 07 Julie 2019 19:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drakonies
Afbreking: dra•ko•nies



Byvoeglike naamwoord: drakonies
Attributief: drakoniese

Betekenis:
• Oordrewe streng of drasties. Meedoënloos en wreed, soos die wette van die Atheense wetgewer Drakon in die 7de eeu v.C.

Gebruik:
• Die Sowjet-regime was drakonies.
• Die onteiening van grond sonder vergoeding is ongrondwetlik en drakonies.

Vertaling:
Engels: draconian, draconic, drastic
Nederlands: draconisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bras
Volgende onderwerp: koppelvlak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 19:11:42 MGT 2024