Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bras
bras [boodskap #126959] So, 07 Julie 2019 13:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bras
Afbreking: bras



Werkwoord: bras
Verlede tyd: het gebras

Betekenis:
• Oordadig eet en drink.

Gebruik:
• Studente bras by die restaurant.

Verwant:
• brasser
• brassery
• brasparty

Vertaling:
Engels: to debauch, revel, carouse
Nederlands: brassen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: edik
Volgende onderwerp: drakonies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 01:16:47 MGT 2024