z [boodskap #126947] |
Sat, 06 July 2019 21:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21089 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
z
Afbreking: z
Uitspraak: /zɛt/
Selfstandige naamwoord: z
Meervoud: z's, z'e
Verkleinwoord: z'tjie
Meervoud van verkleining: z'tjies
Betekenis:
• Die ses-en-twintigste en laaste letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: 26ste of laaste.
Gebruik:
• Z kom tussen X en Y.
• Ons sit in ry Z.
Spreekwoord:
• Van A tot Z. [Van die begin tot die end.]
Sinoniem:
• Zulu (NAVO-spelalfabet)
Antoniem:
• a
• alfa
Vertaling:
Engels: z
Nederlands: z
Nota:
• Z met skryftekens: Źź Ẑẑ Žž Żż Ẓẓ Ẕẕ Ʒʒ Ǯǯ
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|