Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » y
y [boodskap #126946] Sat, 06 July 2019 21:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21089
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Y in gebaretaal.
'n Y in gebaretaal.
y
Afbreking: y
Uitspraak: /əɪ̯/



Selfstandige naamwoord: y
Meervoud: y's
Verkleinwoord: y'tjie
Meervoud van verkleining: y'tjies

Betekenis:
• Die vyf-en-twintigste letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: 25ste.

Gebruik:
Y kom tussen X en Z.
• Ons sit in ry Y.

Sinoniem:
• Yankee (NAVO-spelalfabet)

Vertaling:
Engels: y
Nederlands: y

Nota:
• Y met skryftekens: Ýý Ỳỳ Ŷŷ Ÿÿ Ȳȳ Ỹỹ Ỵỵ Ƴƴ Ƿƿ

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: x
Volgende onderwerp: z
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 04:24:23 UTC 2025