o [boodskap #126937] |
Sat, 06 July 2019 20:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
o
Afbreking: o
Uitspraak: /ʊə/
Selfstandige naamwoord: o
Meervoud: o's
Verkleinwoord: o'tjie
Meervoud van verkleining: o'tjies
Betekenis:
• Die vyftiende letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: vyftiende.
Gebruik:
• O kom tussen N en P.
• Ons sit in ry O.
Sinoniem:
• Oscar (NAVO-spelalfabet)
Vertaling:
Engels: o
Nederlands: o
Tussenwerpsel: o
Betekenis:
• Uitroep van verbasing of droefenis.
Gebruik:
• O, is dit so!
Wisselvorm:
• oh
Vertaling:
Engels: o
Nederlands: o
Nota:
• O met leestekens: Óó Òò Ôô Ǒǒ Ōō Õõ Őő Öö Ọọ Ǫǫ Ọ́ọ́ Ọ̀ọ̀ Øø Ơơ Œœ Ɔɔ
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|