Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
m
Afbreking: m
Uitspraak: /ɛm/
Selfstandige naamwoord: m
Meervoud: m'e
Verkleinwoord: m'etjie
Meervoud van verkleining: m'etjies
Betekenis:
• Die dertiende letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: dertiende.
• Romeinse 1000 (slegs hoofletter).
• Afkorting vir meter (of myl in ou geskrifte).
Gebruik:
• M kom tussen L en N.
• Ons sit in ry M.
• ML = 1000+50 = 1050
• Die gang is 4m lank.
Sinoniem:
• Mike (NAVO-spelalfabet)
Vertaling:
Engels: m
Nederlands: m
Nota:
• M met skryftekens: Ṁṁ
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.