Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » j
j [boodskap #126932] Sat, 06 July 2019 20:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n J in gebaretaal.
'n J in gebaretaal.
j
Afbreking: j
Uitspraak: /jɛ/



Selfstandige naamwoord: j
Meervoud: j's
Verkleinwoord: j'tjie
Meervoud van verkleining: j'tjies

Betekenis:
• Die tiende letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: tien.

Gebruik:
J kom tussen I en K.
• Ons sit in ry J.

Sinoniem:
• Juliet (NAVO-spelalfabet)

Vertaling:
Engels: j
Nederlands: j

Nota:
• J met skryftekens: Ĵĵ

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: i
Volgende onderwerp: k
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 18:00:29 UTC 2024