i [boodskap #126931] |
Sat, 06 July 2019 20:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
i
Afbreking: i
Uitspraak: /i/
Selfstandige naamwoord: i
Meervoud: i's
Verkleinwoord: i'tjie
Meervoud van verkleining: i'tjies
Betekenis:
• Die negende letter van die alfabet en die derde klinker.
• Aanduiding van rang of plek: negende.
• Romeinse 1 (slegs hoofletter).
Gebruik:
• I kom tussen H en J.
• Ons sit in ry I.
• IV = 5-1 = 4
Sinoniem:
• India (NAVO-spelalfabet)
Vertaling:
Engels: i
Nederlands: i
Nota:
• I met leestekens: Íí Ìì Îî Ïï Īī İı Įį Ĭĭ Ĩĩ Ịị
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|