Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hospitaal
hospitaal [boodskap #126916] Sat, 06 July 2019 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21089
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Beddens in 'n hospitaal.
Beddens in 'n hospitaal.
hospitaal
Afbreking: hos•pi•taal




Selfstandige naamwoord: hospitaal
Meervoud: hospitale
Verkleinwoord: hospitaaltjie
Meervoud van verkleining: hospitaaltjies

Betekenis:
• Inrigting waar siekes ondersoek, behandel en verpleeg word.

Gebruik:
• My pa in die hospitaal opgeneem.

Afgelei:
• hospitaaladministrasie
• hospitaalbehandeling
• hospitaalbed
• hospitaalsaal

Afkorting:
• hosp.

Vertaling:
Engels: hospital
Nederlands: ziekenhuis, hospitaal
Xhosa: -bhedlela 4

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haarkapper
Volgende onderwerp: onderwyser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 04:22:45 UTC 2025