Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doos
doos [boodskap #126909] Sat, 06 July 2019 06:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21089
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kartondoos.
'n Kartondoos.
doos
Afbreking: doos




Selfstandige naamwoord: doos
Meervoud: dose
Verkleinwoord: dosie
Meervoud van verkleining: dosies

Betekenis:
• 'n Reghoekige houer van ligte materiaal, soos karton, hout of blik.

Gebruik:
• Pak die boeke in die doos.

Spreekwoord:
• Uit die oude doos. [Ouderwets, nostalgies.]

Sinoniem:
• boks

Vertaling:
Engels: box, case
Nederlands: doos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boks
Volgende onderwerp: tronk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 04:32:22 UTC 2025