Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
mierleeu
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
mierleeu
[
boodskap #126907
]
Vr, 05 Julie 2019 20:38
Leksikograaf
Boodskappe:
20799
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
1
Senior Lid
Metamorfose van die mierleeu.
mierleeu
Afbreking: mier•leeu
Samestelling: mier + leeu
Selfstandige naamwoord:
mierleeu
Meervoud:
mierleeus
Verkleinwoord:
mierleeutjie
Meervoud van verkleining:
mierleeutjies
Betekenis:
•
Myrmeleon formicarius
, 'n insek uit die familie
Myrmeleontidae
.
Gebruik:
• Die
mierleeu
is bekend vir die tregtervormige gaatjies, tot 50 mm in deursnee en diepte, wat hulle in hul larwe-stadium grawe om miere mee te vang.
Sinoniem:
• joerie
• mollie
• sandleeutjie
• sandskoppertjie
Vertaling:
Engels: antlion
Nederlands: mierenleeuw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
bors
Volgende onderwerp:
boks
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wo Nov 27 19:52:12 MGT 2024