e [boodskap #126905] |
Vr, 05 Julie 2019 19:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
e
Afbreking: e
Uitspraak: /ɪə/
Selfstandige naamwoord: e
Meervoud: e's
Verkleinwoord: e'tjie
Meervoud van verkleining: e'tjies
Betekenis:
• Die vyfde letter van die alfabet en die tweede klinker.
• Aanduiding van rang of plek: vyfde.
Gebruik:
• E kom tussen D en F.
• Ek het 'n E vir Engels gekry. Ons sit in ry E.
Sinoniem:
• Echo (NAVO-spelalfabet)
Vertaling:
Engels: e
Nederlands: e
Nota:
• E met skryftekens: Éé Èè Êê Ëë Ěě Ēē Ĕĕ Ẽẽ Ėė Ẹẹ Ęę Ȩȩ Ẹ́ẹ́ Ẹ̀ẹ̀ Ǝə Əə Ɛɛ
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|