d [boodskap #126904] |
Vr, 05 Julie 2019 19:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
d
Afbreking: d
Uitspraak: /dɪə/
Selfstandige naamwoord: d
Meervoud: d's
Verkleinwoord: d'tjie
Meervoud van verkleining: d'tjies
Betekenis:
• Die vierde letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: vierde.
• Romeinse 500 (slegs hoofletter).
Gebruik:
• D kom tussen C en E.
• Ek het 'n D vir Afrikaans gekry. Ons sit in ry D.
• DC = 500+100 = 600
Sinoniem:
• Delta (NAVO-spelalfabet)
Vertaling:
Engels: d
Nederlands: d
Nota:
• D met skryftekens: Đđ Ďď Ḓḓ Ɖɖ Ḋḋ Ḍḍ Ḑḑ Ɗɗ
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|