b [boodskap #126901] |
Vr, 05 Julie 2019 18:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
b
Afbreking: b
Uitspraak: /bɪə/
Selfstandige naamwoord: b
Meervoud: b's
Verkleinwoord: b'tjie
Meervoud van verkleining: b'tjies
Betekenis:
• Die tweede letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: tweede of naasbeste.
• Die chemiese element Boor (Latyn: Borium).
Gebruik:
• B kom tussen A en C.
• Ek het 'n B in wiskunde gekry. Ons sit in ry B.
• Die reaksie vir boortrioksied is 4 B + 3 O2 → 2 B2O3
Spreekwoord:
• Hy ken nie 'n A voor 'n B nie. [Glad nie geleerd nie.]
• Wie A sê, moet ook B sê. [Wie met ’n ding begin het, moet daarmee aanhou.]
Sinoniem:
• Bravo (NAVO-spelalfabet)
Vertaling:
Engels: b
Nederlands: b
Nota:
• B met skryftekens: Ƀƀ Ḃḃ Ɓɓ
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|