sterrewag [boodskap #126897] |
Fri, 05 July 2019 07:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sterrewag
Afbreking: ster•re•wag
Samestelling: sterre + wag
Selfstandige naamwoord: sterrewag
Meervoud: sterrewagte
Betekenis:
• 'n Gebou wat ingerig is vir sterrekundige/astronomiese waarneming.
Gebruik:
• Sterre en ander hemelliggame word in 'n sterrewag bestudeer.
Sinoniem:
• observatorium
Vertaling:
Engels: observatory
Nederlands: sterrenwacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|