rooibok [boodskap #126885] |
Thu, 04 July 2019 16:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rooibok
Afbreking: rooi•bok
Samestelling: rooi + bok
Selfstandige naamwoord: rooibok
Meervoud: rooibokke
Verkleinwoord: rooibokkie
Meervoud van verkleining: rooibokkies
Betekenis:
• 'n Boksoort wat in Afrika aangetref word, Aepyceros melampus.
Gebruik:
• Die rooibok is een van die volopste kleinboksoorte.
Sinoniem:
• impala
Hiperoniem:
• wildsbok
Afgelei:
• rooibokram
• rooibokooi
Vertaling:
Engels: impala
Nederlands: impala
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|