telefoon [boodskap #126880] |
Thu, 04 July 2019 06:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
telefoon
Afbreking: tel•le•foon
Uitspraak: /tiləˈfuə̯n/, /tɛləˈfuə̯n]/
Selfstandige naamwoord: telefoon
Meervoud: telefone
Verkleinwoord: telefoontjie
Meervoud van verkleining: telefoontjies
Betekenis:
• Toestel waarmee mense oor 'n afstand met mekaar kan praat.
Gebruik:
• Ons is op soek na 'n goeie telefoon waarmee ons goedkoop internasionale oproepe kan maak.
Sinoniem:
• telefoontoestel
Hiperoniem:
• foon
Afkorting
• tel.
Afgelei:
• telefonies
• telefoonboek
• telefoonboodskap
• telefoonlyn
• telefoonnommer
• telefoonsentrale
Vertaling:
Engels: telephone, phone
Nederlands: telefoon
Swazi: lucingo
Venda: luṱingo, thelefoni
Xhosa: ifowuni, ifoni
Zoeloe: uthelefoni, ucingo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|